Black Economic Empowerment



    Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB) is `n program wat deur die Suid Afrikaanse regering geloods is om die nagevolge van apartheid op voorheen benadeelde groepe (Swartes, Kleurlinge en Indiërs en ook Chinese in 2008) te verminder. Dit streef daarna om ekonomiese geleenthede te skep wat voorheen nie beskikbaar was nie.
    Dit sluit metodes soos gelykheid in indiensneming, ontwikkeling van vaardighede, Sosio-Ekonomiese Ontwikkeling, Eienaarskap en bestuursvaardighede in.

    <