Mute


    Plaas

    De Blankemate b.v. is deur Rob en Erica ter Hofte gestig. Dit is in die IJssel delta, wat Nijbroek in Holland omring. Hier het hul `n organiese melkery en vleisbees plaas begin gedurende 1990. In 1990 is die Nijbroek melkery geruil vir `n groter melkplaas in Suid Afrika en `n organiese plattelandse plaas. “het Meuleman”, in Beuningen Holland. Daar was `n verandering gedurende Januarie 2005 en Rob en Erica het besluit om meer tyd by die Suid Afrikaanse plaas, “Klippedrift 14/Soetfontein” deur te bring. Die organiese vleisbesigheid se verspreiding en finansies sal deur Dick en Berdy Sloetjes Winterwijk van Holland hanteer word. Die twee sal ook die organiese wyn namens Rob en Erica versprei.







    Erica and Rob ter Hofte het `n melkery gedurende 1997 in die Oos-Kaap begin. Hul het hierdie area gekies omdat dit dit uitstekend vir boerdery met e met melkbeeste is. Die melkbeeste kan winter en somer, dag en nag, op die weiding buite bly. Dit maak dat `n koeistal nie nodig is nie. Dit beteken dat hierdie area kan kompeteer met die res van die wêreld wat goedkoop melk betref.


    het Meuleman (NL)
    Klippedrift (SA)