Die melkbeeste betsaan uit Holstein's Jerseys en Ayrshire's.
Die Holstein koeie word gekruisteël met Jersey bulle om `n sterker
ras te skep. Hierdie kruising het minder probleme met kalwing. Die Ayrshire
word gekruisteël met die rooi Holstein bul om `n streker koei met
beter melkproduksie te gee. Behaslwe hierdie is daar ook sowat twintig
baster switserse melkbeeste. Die fynbos veld is vir die perde.
|