Die Klippedrift was die belangrikste rivier
wat deur `n groot area gevloei en waarvan slegs `n klein gedeelte
gebruik was. Later is ongeveer tien plase aan weerskante van die
rivier gevestig. In die ou dae is meestal met bees en skaap geboer.
Met die bou van `n dam het meeste plase na melk oorgeskakel. Klippedrift14/Soetfontein
is een van hulle.
|