Daar kom graan en gras voor op die plaas.
Die gras word direk van die gromd af gewei deur die koeie or word
afgesny en gestoor vir swakker groei tye. Die gras is `n variteit
van Kikuya. Dit is `n tropiese gras wat vinnig groei by hoë
temperature en kan droë tye oorleef.
|