Plaas - Toekoms
Hul organiese agtergornd is die rede hoekom Rob en Erica ter Hofte eksperimenteer om die gebruik van kunsmis te verminder. Hul teiken is dat Klippedrift 14/Soetfontein `n ekonomiese en sosiale modelplaas word.