Die skool is deur Bessie Strydom gestig op hul plaas. Dit het tot gevolg gehad dat daar slegs twee klasse was. Die een klas was vir Xhosa kinders en is onderig deur`n Xhosa vrou. Die ander een was vir
gekleurdes en is deur Bessie onderig. Die skool is vier jaar terug na Oesterbaai toe geskuif. Dit is in Umzamowethu, `n dorpie langs Oesterbaai, her-opgerig. Daar is drie onderwysers nou waarvan
een van hul, Mnr. Augustus, die skoolhoof is. |